"Binne & Buite die Vier Klaskamer Mure" met Diana Erasmus

Published: June 24, 2020, 11:30 a.m.

b"In episode vier is Diana Erasmus my besoeker op die lug - 'n vriendin saam met wie ek die universiteitslewe kon aanpak; van die heel begin af! \\xa0Ons gesels oor haar beroep as onderwyseres en hoe dit - saam met haar geloof, vriendskappe en liggaamlike gesondheid - daagliks bydra tot haar welstand en self-groei. Skakel gerus in om Diana Erasmus te leer ken vir wie sy is en wat haar dryfkrag in die lewe is. Luister saam na 'n hartsgesprek tussen twee beste vriendinne wat deur dik en dun die lewe aanpak! Stuur gerus jou kommentaar of vrae (aan my of Diana) na : myipljourney@gmail.com"