Kreatiwiteit

Published: June 23, 2019, 9 p.m.

b'

Kreatiwiteit is die vermo\\xeb om iets nuut deur vindingryke bekwaamheid te skep, of 'n nuwe oplossing vir 'n probleem te ondek, 'n nuwe metode of apparaat te produseer, of 'n nuut artistieke (kunswerk) voorwerp of vorm. Die term verwys gewoonlik na 'n rykheid en oorspronklikheid van denke.

Kreatiwiteit is die skeppings vermo\\xeb wat ons van God ontvang\\xa0 het. Dit is in alle mense teenwoordig!\\xa0 Die probleem is dat mislukkings\\xa0 wat ons in die lewe ervaar het,\\xa0 die kreatiwiteit in ons lewe versmoor het.\\xa0 Ons moet nie toelaat dat\\xa0 versperings\\xa0 ons verhinder nie, ons moet om\\xa0 dit beweeg.\\xa0 Ons het bang geword om te waag!

'