Kommunikasie is meer as woorde

Published: Sept. 28, 2020, 4 a.m.

b'

Tema: "\\U0001d5de\\U0001d5fc\\U0001d5fa\\U0001d5fa\\U0001d602\\U0001d5fb\\U0001d5f6\\U0001d5f8\\U0001d5ee\\U0001d600\\U0001d5f6\\U0001d5f2 \\U0001d5f6\\U0001d600 \\U0001d5fa\\U0001d5f2\\U0001d5f2\\U0001d5ff \\U0001d5ee\\U0001d600 \\U0001d604\\U0001d5fc\\U0001d5fc\\U0001d5ff\\U0001d5f1\\U0001d5f2" Leer van die Godheid hoe om meer effektief te kommunikeer.\\xa0 In \\u2018n w\\xeareld wat al hoe meer sukkel om te kommunikeer agv ras, geslag, kultuur, ouderdom, lewensuitkyk en ideologie verskille... mag die Here ons vul met Sy Hart, Woord en Gees sodat ons in veelvoudige strome van kommunkasie vorme Sy Liefde oordra.\\xa0 Die volkome genesing van die totale mens. \\xa0 https://hrco.co.za/preke/communication-is-more-than-words/

'