Die Seen Van Die Here (Deel 2)

Published: Feb. 24, 2019, 5 a.m.

b'

Wat is die se\\xebn van die Here?\\xa0
1.\\tVrugbaarheid & Vermenigvuldiging\\xa0
Gen 1:28; Gen 17:8
2.\\tGrondgebied\\xa0
Ge 17:8; Ge 12:7; 26:3; Dt 1:8; 4:40; 11:8-12
3.\\tGesondheid en \\u2018n lang lewe\\xa0
Ex 23:25-26; Ex 15:26; Dt 7:15
4.\\tVrede, oorwinning oor jou vyande\\xa0
Dt 28:7; Ps 29:11
5.\\tGenerasie van se\\xebn\\xa0
Isa 61:9; 65:17-25; Eze 34:25-31

Ons het al hierdie se\\xebn IN Christus Jesus ontvang.
Eph 1:3;\\xa0

Om reg te leef, in eerbied, nederigheid, waarheid en opregtheid is \\u2018n se\\xebn. Se\\xebn is nie ekstern nie, dit is intern. Dit is wie ons is. Ons is geskape om \\u2018n se\\xebn te wees. Boosheid, leuens, afguns, jaloesie, woede, bitterheid dui op die afwesigheid van die se\\xebn van die Here. \\xa0

'