Die gevaar van om gelei te word deur gevoelens

Published: May 16, 2021, 11:07 a.m.

b'Die lewe is onvermydelik kompleks en uitdagend. Hoe ons onsself veilig deur die lewe koershou, sonder om onsself of ander seer te maak, is die ideaal. Misrekende emosies en gevolglike verkeerde besluite kan ons geheel en al koers laat verloor. In hierdie boodskap gaan jy leer hoe om jou emosies behoorlik te rig vanuit die KENNIS van GOD en Sy MANIER van dinge doen. \\nhttps://hrco.co.za/.../the-danger-of-being-led-by-feelings/'