Jona en Ester Deel 27

Published: Aug. 25, 2010, 9:09 a.m.

b'Hier volg deel 27 van die Jona en Ester video reeks, aangebied deur Stephan Joubert. Dit is die laaste video in die reeks. Ons is hard agter die skerms besig om iets waarlik opwindends te beplan. Ons sal julle hier laat weet sodra ons gereed is. Geniet die video… ons gesels binnekort.     Jy [...]'