'n Gebed vir die wat deur beproewing gaan.

Published: Nov. 21, 2020, 12:46 p.m.

Somtyds dink 'n mens dat die lewe teen ons is maar kanti dis eintlik maar net 'n toets soos Josef in Genesis Hoofstukke 37 tot Hoofstuk 50... toe hy die toets slaag verhef die Here hom to die status van Eerste Minister...wees geduldig vriende.