Episode 29 | Ivor Swartz

Published: Nov. 16, 2022, 8:21 a.m.

b"

Ivor Swartz: Predikant | Skrywer | Spreker | Vriend

Ek en Ivor gesels oor sy storie; sy reis met die kerk en spesifiek ook die NG Kerk; ras identiteit; oor sy 'why'; sy boeke; versoening; \\xa0inklusiwiteit; en soveel meer.\\xa0

Ivor is 'n besonderse mens met 'n besonderse roeping. Mens kan nie by hom wegstap sonder om ge\\xefnspireer te voel om die beste weergawe van jouself te wees nie.\\xa0

Hierdie gesprek het so baie vir my beteken en ek hoop van harte dat dit vir jou ook betekenisvol sal wees.\\xa0

Dankie Ivor!\\xa0

"