Episode 21 | Ruhan Fourie

Published: Aug. 4, 2021, 10:19 a.m.

b'

Ruhan Fourie: Geskiedkundige | Akademikus

\\xa0

Ek en Ruhan gesels oor sy navorsing, die kerk, oor hoe ons geskiedenis teenwoordig is in ons hede, plundering (looting), aktiewe burgerskap, oor wat versoening en inklusiwiteit vir ons beteken en meer.

\\xa0

\\u201cOns moet besef dat as dit sleg gaan daar buite, daan dit sleg met my ook.\\u201d

- Ruhan Fourie

'