Episode 20 | Rudi Swanepoel

Published: June 24, 2021, 2:26 p.m.

b'

Rudi Swanepoel: Dominee | Skrywer | Foodie | Aktivis\\xa0
\\xa0
Ek en Rudi gesels oor Andrew Murray NG Kerk waar hy in die bediening staan, oor sy hart vir versoening, witwerk, die neem van verantwoordelikheid, en meer.
\\xa0
Dit was so \\u2018n voorreg om met Rudi te gesels. Rudi is \\u2018n vriend, leier, kritiese denker en die verpersoonliking van nederige diensbaarheid.\\xa0
\\xa0
\\u201cEen ding wat ons moet doen is om ons harte sag te maak. Ons moet aanhou om met oop en sagte harte te probeer leef, itv versoening en insluiting. God se liefde raak nie op nie. Dis nie soos die gas in my verwarmer nie. Hoe meer ek dit oopdraai, hoe meer word dit.\\u201d
- Rudi Swanepoel
'