b'
Mercy Kannemeyer: Skrywer | Regisseur | Teatermaker
\\xa0
Ek en Mercy gesels oor wat dit beteken om \\u2018n aktiewe burger te wees, oor wit bevoorregting, versoening en ons geskiedenis.
\\xa0
Ons embrace die ongemaklikheid waarmee hierdie onderwerpe kom en laat onsself toe om so bietjie daarin te sit. Hierdie was \\u2018n besonderse lekker en stimulerende gesprek vir my en ek hoop regtig dat dit vir jou ook sal wees.
\\xa0
\\u201cAs jy daarin belangstel om \\u2018n aktiewe burger in hierdie land te wees moet jy saam praat en wanneer die tyd kom, moet jy saam begin doen.\\u201d
- Mercy Kannemeyer
'