Episode 13 | Kara du Toit

Published: Nov. 13, 2020, 11:05 a.m.

b'

Kara du Toit: Aktrise | Vriendin | Light bringer

\\xa0

Ek en Kara het gesels oor wit bevoorregting, die belangrikheid van erkenning, die millennial generasie en meer.

\\xa0

Hierdie was \\u2018n baie spesiale opname en is \\u2018n baie spesiale episode met een van die mees kosbare mense in my lewe.\\xa0

\\xa0

Ek en Kara stap al \\u2018n lang pad saam (11 years and counting) en ek is so dankbaar vir haar hart, \\xa0oopheid en opregtheid waarmee sy nie net hierdie gesprek nie, maar ook elke interaksie in haar lewe aanpak.

\\xa0

'