Wat beteken dit om Afrikaans te wees?

Published: Sept. 10, 2019, 9:21 a.m.

b'Luister hier na Elma Smit se gesprek met die skrywer van In my vel, Azille Coetzee. Met In my vel verken Azille dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op \\u2018n verrassende, persoonlike manier. Dit is \\u2018n leesbare, dikwels skreeusnaakse liefdesverhaal, sowel as vlymskerp bepeinsing van wat dit beteken om wit en Afrikaans te wees.\\n\\nBestel In my vel deur Azille Coetzee by jou naaste boekwinkel of aanlyn (ISBN 9780624087298, R250).'