Voorlesing uit Skepsel deur Willem Anker

Published: April 13, 2021, 4:15 p.m.

b'Luister hier na Frieda van den Heever se voorlesing uit Skepsel deur Willem Anker. Skepsel is onlangs met die 2021 UJ-prys vereer en kan by goeie boek- en aanlynwinkels bestel word.\\n\\nMeer oor die boek:\\nAan die Kaapse Weskus versorg Rebecca Maas haar sterwende pa in \\u2019n tegnologies gevorderde slimhuis, \\u2019n huis wat praat in \\u2019n halfbekende stem. Op die horison, \\u2019n olietenkskip.\\n\\u2019n Posthuman biohacker trou met die enorme skip, en maak kuns oor die wittebroodsreis. \\nEn in die yswildernis van Svalbard verdwyn \\u2019n navorser se minnaar spoorloos. Hulle is daar om geheimsinnige spierwit items te ondersoek \\u2013 dalk beendere, maar dan beendere wat vertak en ineensmelt soos geen bekende skepsel s\\u2019n nie.\\n\\nMusiek: \\u201cParalytic Insomnia\\u201d deur David Hilowitz (https://freemusicarchive.org/music/David_Hilowitz/Paralytic_Insomnia/David_Hilowitz_-_Film_Cue_157_-_Paralytic_Insomnia_Horror_IV)'