Vers & vrou

Published: July 15, 2020, 12:47 p.m.

b"Vers & vrou is 'n versameling gedigte oor vroue, deur vroue, vir vroue \\u2013 en vir di\\xe9 wat met vroue leef. Bestel Vers & vrou, saamgestel deur Karen de Wet, by boekwinkels of aanlyn.\\n \\nVerskeie vrouedigters het virtueel saamgewerk om hierdie spesiale podsending te skep. Luister hier na voorlesings, meestal deur die digters self, van gedigte wat in die bloemlesing Vers & vrou verskyn.\\n \\nMusiek: Holy Dust (Acoustic) deur Wildlight: https://freemusicarchive.org/music/Wildlight/The_Tide_Acoustic/Wildlight_-_The_Tide_Acoustic_-_06_Holy_Dust_Acoustic"