Uittreksel 3 uit Die Dao van Daan van der Walt

Published: April 24, 2018, 6:35 a.m.

b'Toe Daan van der Walt, \\u2019n eerstydse Kalahari-boer, \\u2019n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by \\u2019n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in \\u2019n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart m\\xf3\\xe9t afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en s\\xea dat hy haar liefgehad het. In Die Dao van Daan van der Walt word die Afrikaner-dilemma in die moderne lewe met \\u2019n fyn lem oopgevlek.'