Tafelberg-boekgesprek: Kooperasiestories met Margit, Alexa & De Klerk

Published: March 31, 2022, 4:54 p.m.

b'Teatervervaardiger Margit Meyer-R\\xf6denbeck gesels met mede-teaterfundi\\u2019s Alexa Strachan en De Klerk Oelofse oor die impak van Ko\\xf6perasiestories en PG du Plessis se nalatenskap. \\n\\nPG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Ko\\xf6perasiestories wat ook as \\u2019n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is \\u2019n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus. Flambojante karakters soos Veldsman, Genis, Vissertjie, Myta, Oom Botes en die Pieterses kruip ten spyte hulle stommighede en streke, diep in \\u2019n mens se hart.\\n\\nHierdie gesprek is oorspronklik in Februarie 2022 hier op Netwerk24.com uitgesaai: https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/boeke/boekgesprek-teaterkenners-gesels-oor-kooperasiestories-20220216 Bestel Ko\\xf6perasiestories deur PG du Plessis by goeie boek- en aanlynwinkels. Ook as e-boek beskikbaar.\\n\\nMusiek: \\u201cAfter Christmas Blues (ID 1644)\\u201d deur Lobo Loco(https://freemusicarchive.org/music/Lobo_Loco/afterwork/after-christmas-blues-id-1644)'