Ster en die skugter vyf: Voorlesing & Agter-die-skerms

Published: Nov. 19, 2020, 7:12 a.m.

b'Luister na hierdie spesiale podsending waarin skrywer Henri\\xebtte Linde-Loubser en illustreerder Elizabeth Pulles met ons gesels oor hul boek, Ster en die skugter vyf. Buiten die interessante agter-die-skerms-inligting is daar ook \\u2018n pragtige voorlesing deur die skrywer waarna luisteraars kan uitsien. Nou beskikbaar op die NB Publishers-podsending op die platform van jou keuse.\\n\\nMeer oor Ster en die skugter vyf:\\nVandat sy kan onthou, woon Ster by haar broer en sy vrou op \'n plaas. Een aand word sy wakker van \'n gevroetel in haar kamer en ontdek \'n erdvarkmannetjie, sy snoet op haar beddegoed. "Kom verken die w\\xeareld saam met my," nooi hy. En so begin Ster se naglopery op soek na al die skaam diere: die erdvark, oewerkonyn, Kaapse luiperd, ietermagog en wit leeu.\\nBestel Ster en die skugter vyf deur Henri\\xebtte Linde-Loubser (met illustrasies deur Elizabeth Pulles) by boekwinkels of aanlyn. \\n\\nMusiek: \\u201cFamily Tree\\u201d deur Jahzzar - https://freemusicarchive.org/music/Jahzzar/Sele/family_tree_f'