Ons gesels met die skrywer en illustreerder van die Ouma Hester-reeks

Published: Dec. 9, 2020, 9:45 a.m.

b'\\u2019n Vakansie saam met ouma Hester is nooit vervelig nie! In hierdie episode vertel skrywer Janie Oosthuysen en illustreerder Alistair Ackermann ons bietjie meer van die opwindende nuwe Ouma Hester-reeks, waarvan die derde boek volgende jaar verskyn. Janie Oosthuysen lees ook \\u2018n stukkie voor wat oud en jonk sal geniet, so luister saam en beleef self di\\xe9 lekker nuwe storie.\\n\\nOuma Hester 1, 2 en binnekort 3, kan by jou gunsteling boek- of aanlynwinkel bestel word.\\n\\nMusiek: "Robot Boogie" deur Quincas Moreira en "Nutty Comedy" deur Biz Baz Studio (https://studio.youtube.com/channel/UCJFBFh4BJEhLmUgjOPSmiwg/music)'