Onderhoud met Marzanne Leroux-van Der Boon op PEFM 87.6

Published: May 24, 2018, 2:18 p.m.

b'Luister hier na Marzanne Leroux-van Der Boon se onderhoud met Elaine op PEFM op 23 Mei 2018. Ter wille van die vaders is die jongste roman in die bekende Israel-reeks deur Marzanne Leroux-van Der Boon.\\n\\nIn die 10de boek in die Israel-reeks kry Henok \\u2019n verrassing wanneer sy vrou laat weet dat sy in Israel kom kuier. Waar die Cohens Erev Shabbat vier, is dit duidelik dat Re\\u2019uven en Shlomit se pyn oor hul eersgeborene se dood nog vlak l\\xea. Dit laat Marc wonder of hy Adonai sal kan liefh\\xea as dit met hom sou gebeur. Hy voel verskeur tussen sy gesin en sy ma met haar eie hartseer in Suid-Afrika. Tog beleef hy God se nabyheid op wonderlike maniere en vind hy troos in die wete dat Adonai se we\\xeb ver bo ons verstand verhewe is. \\n\\nNou beskikbaar!\\nTer wille van die vaders (Zechut Avot) deur Marzanne Leroux-van Der Boon\\nISBN: 9780796320841\\nPrys: R220,00 (Onderhewig aan verandering)'