Neels van Jaarsveld lees voor uit Merk deur Rudie van Rensburg

Published: July 14, 2020, 3:05 p.m.

b"Luister hier na 'n voorlesing deur Neels van Jaarsveld uit Rudie van Rensburg se jongste spanningsroman, Merk.\\nKassie het geglo sy speurderdae is getel n\\xe1 die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief \\u2013 hy is \\u2019n speurder in murg en been.\\nTerug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi: Hulle moet \\u2019n reeksverkragter vastrek \\u2013 een wat sy slagoffers met \\u2019n brandyster merk.\\nIs die skuldige die man wat beskryf word as \\u201c\\u2019n weerwolf met die sperm van \\u2019n wildehond\\u201d? Of l\\xea die antwoord by die spesifieke merk wat hy op sy slagoffers laat?\\nBestel Rudie van Rensburg Boeke se jongste spanningsroman, Merk, by boekwinkels of aanlyn. Meer oor die boek op ons webtuiste: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780795802140"