Marius Swart in gesprek met P.P. Fourie oor 'n Hart is so groot soos 'n vuis

Published: March 29, 2021, 4:24 p.m.

b'\\u2019n Hart is so groot soos \\u2019n vuis is Pieter Fourie se debuutroman. Dit is oorspronklik in Engels geskryf as The Heart Is the Size of a Fist en is meesterlik vertaal na Afrikaans deur Marius Swart, \\u2019n dosent in vertaling en Afrikaanse taalkunde aan Stellenbosch Universiteit. Op 16 Maart het Marius en Pieter tydens \\u2019n geselligheid by Stellenbosch Books oor die boek, die vertaling en ook die vreugde van kreatiwiteit gesels. Luister gerus saam op die podsending-platform van jou keuse.\\n\\nMusiek: John Lewis Grant - Bach Prelude & Fugue 1 (https://freemusicarchive.org/music/John_Lewis_Grant/24_Preludes__Fugues_J_S_Bach/Bach_Prelude___Fugue_1)'