Madre Marais lees voor uit Luistervink

Published: March 6, 2020, 1:48 p.m.

b"Die skrywer Madr\\xe9 Marais lees 'n verhaal voor uit haar versameling kortverhale, Luistervink.\\nLuistervink is 'n verrassende kortverhaaldebuut deur 'n jong skrywer van Bloemfontein. Marais is goed geskool in die klassieke Afrikaanse kortverhaal, maar bied vernuwing op vele vlakke. Elke verhaal bevat iets ongewoons, nie net wat betref taal en register nie, maar veral t.o.v. karakter en perspektief. Hoogtepunte sluit in \\u201cBrandoffer\\u201d (briewe aan 'n ma), \\u201cSinker\\u201d (oor 'n seun wat op die rand van 'n damwal huiwer) en \\u201cDriehonderd-vyf-en-sestig en 'n kwart\\u201d oor 'n jong vrou en man wat in die bad l\\xea en oor die lewe tob. \\nDie bundel word baie hoog aangeskryf deur lesers. \\nBestel Luistervink by jou naaste boekwinkel of aanlyn. Meer besonderhede: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780798180887"