Lux Verbi-boekgesprek: Morne Mundey gesels met Barend Vos oor Rut en Boas

Published: April 14, 2022, 8:10 a.m.

b"Morn\\xe9 Mundey van Radio Helderberg gesels met die skrywer Barend Vos oor sy roman, Rut en Boas. Dr. Barend Vos is \\u2019n bekroonde Christenskrywer en predikant. Waarom het Barend Vos hierdie Bybelverhaal gekies vir sy roman?\\n\\nWaaroor gaan Rut en Boas?\\nRut is 'n jong weduwee. Wanneer haar skoonma Naomi \\u2500 self ook 'n weduwee \\u2500 wil teruggaan na Betlehem waar sy vandaan kom, volg Rut haar.\\nIn Betlehem vind Naomi haar ou woonhuis en grond beset deur Boas en sy moeder Ragab \\u2500 di\\xe9 Ragab wat 'n rooi tou uit Jerigo se muur laat hang het.\\nTog is dit juis Ragab se skarlakenverlede wat haar empatie met die prostitute buite Betlehem se poorte gee. Oor alles heen waak die oudstes met hulle eie agendas, dikwels selfverryking of onregmatige bevoordeling.\\nHieruit triomfeer een van die mooiste Bybelse liefdesverhale, di\\xe9 van Rut en Boas. Barend Vos herskep dit met eietydse dialoog en 'n sensitiwiteit wat van hierdie Bybelse figure onthoubare m\\xe9nse maak.\\n\\nBestel Rut en Boas: 'n liefdesverhaal deur Barend Vos by goeie boek- en aanlynwinkels. Ook as e-boek beskikbaar. Meer inligting: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780796322623"