Gesprek oor Maverick Africans deur Hermann Giliomee

Published: March 24, 2020, 2:51 p.m.

b'Suid-Afrika se top-historikus rig in Maverick Africans sy vlymskerp blik veral op dit wat ongewoon is aan die relatief klein groep Afrikaners. Die NG Kerk se invloed op apartheid, die buitengewone rol wat Afrikanervroue gespeel het, ontplooiing in die staatsdiens, en die vraag oor korrupsie onder apartheid kom onder meer onder die loep, met in die laaste hoofstuk \\u201cdie gebroke hart van die Afrikaners\\u201d. Albert Grundlingh lei die gesprek met Hermann Giliomee.\\n\\nBestel Maverick Africans: The Shaping of the Afrikaners by jou naaste boekwinkel of aanlyn. Meer inligting: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780624089087'