Gesprek oor Liefde Agter Tralies

Published: March 25, 2020, 3:30 p.m.

b'Hoekom raak mense verlief op misdadigers \\u2500 soms ook wanneer hulle nog hul vonnis uitdien? Carla van der Spuy vertel Riette Rust meer omtrent haar talle onderhoude met mense wat liefde probeer onderhou wanneer een of albei agter tralies is, en wat sulke verhoudings dryf. Jacques Pratt, stigter van die Hope Hela-stigting wat na gevangenes uitreik, deel ook sy insigte.\\n\\nBestel Carla van der Spuy se boek Liefde agter tralies by jou naaste boekwinkel of aanlyn: https://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780624087007'