Die laaste kanariegeel notaboek: Anchien Troskie & Nelleke de Jager

Published: Nov. 24, 2023, 9:35 a.m.

b"Skink 'n koppie tee en kry 'n knus kombers - die nuutste episode van #NBBoekhoek is nou beskikbaar.\\n\\nIn hierdie episode van ons podsending gesels blitsverkoperskrywer Anchien Troskie met N\\xe8lleke de Jager, uitgewer by Human & Rousseau (Fiksie). Hulle gesels oor Anchien se meesleurende roman, Die laaste kanariegeel notaboek, en oor haar lewe as skrywer.\\n\\nSo, maak jouself tuis in jou gunsteling boekhoek en luister gerus.\\n\\nWaaroor gaan Die laaste kanariegeel notaboek?\\nMia Steyn is nog bloedjonk wanneer haar broer haar een laatmiddag by \\u2019n losieshuis in Bloemfontein, aflaai. Dis toe sy \\u2019n stowwerige boekwinkel instap dat Mia besef dis waar sy wil werk. Kort voor lank vind sy haar voete, \\xe9n verloor sy haar hart.\\n\\nDie laaste kanariegeel notaboek is by goeie boekwinkels en aanlyn beskikbaar. Hierdie boek is ook as 'n luisterboek beskikbaar.\\n\\nMusiek:\\nMarcel Pequel - Six, Free Music Archive (CC BY)"