Anzil Kulsen gesels met MedFM oor Reenboogmelodie

Published: Oct. 14, 2020, 3:09 p.m.

b"Luister hier na \\u2018n onderhoud met Anzil Kulsen op MedFM waar sy met Annerle Barnard oor haar nuutste boek Re\\xebnboogmelodie gesels.\\n\\nDian\\xe9 sukkel van jongs af met 'n eetversteuring. Tot sy Robert ontmoet, 'n aantreklike man wat haar help en aanvaar net soos sy is en met wie se steun sy weer kans sien vir die lewe. Robert het haar nog altyd lief gehad en onderskraag, maar nou duik ernstige vrae op: Wie is die vrou wat s\\xea Robert is die pa van haar kind? Het Robert 'n verlede waarvan Dian\\xe9 niks weet nie? Hoekom sal Robert haar nou in die steek laat? Dian\\xe9 wil haar outisties seuntjie ook ten alle koste help. Of is sy juis die oorsaak van haar kind se probleme?\\n\\nWanneer Dian\\xe9 uitvind wat werklik aan die gang is, kom sy voor groot besluite te staan.\\n\\nMet Re\\xebnboogmelodie delf gewilde skrywer Anzil Kulsen diep in 'n komplekse moderne huweliksverhouding. Wat verg dit van jou om in jou huwelik te bly, en is dit noodwendig die beste vir almal?\\n\\nRe\\xebnboogmelodie is landwyd by boekwinkels en aanlyn beskikbaar."