Episode 5 | Bouwer Bosch

Published: July 28, 2020, 11:35 a.m.

Bouwer Bosch: Kunstrepreneur | Aktivis | Uplifter

\xa0

Ek en Bouwer gesels oor wit bevoorregting, geskiedenis, die neem van verantwoordelikheid vir ons verlede, die rol van die kunste in Suid-Afrika se transformasie journey en soveel meer.

Bouwer gebruik sy stem, platform en menswees om aktief versoening in Suid-Afrika te verwesenlik, op die mees opregte manier. Dit was \u2018n voorreg om met hom te gesels en gedagtes uit te ruil.

\xa0

Hierdie was \u2018n meaningful gesprek. Geniet hom!

\xa0

\u201cDie een wat uitgehoor wil word moet eerste luister\u201d

- Bouwer Bosch