Episode 4 | Pietie Beyers

Published: July 21, 2020, 4:14 p.m.

Pietie Beyers: Akteur | Skrywer | Nuutskepper | Kindheartedness personified

\xa0

Ek en Pietie gesels oor ons kinderjare en die lesse wat ons geleer het langs die pad, oor sy journey van Zulu leer en die impak wat dit daagliks op sy lewe maak, die verpersoonliking van medemenslikheid en soveel meer.

Om diep te delf saam met Pietie was \u2018n beautiful ervaring. Hy het die most generous, aansteeklike spirit, wat ek seker is jy onmiddelik sal kan optel en jou dag sal ophelder en gedgates sal inspireer.

\xa0

\u201cEk is \u2018n sensitiewe dier met die letsels van \u2018n mens en die hart van \u2018n golden retriever\u201d

- Pietie Beyers