Helen\xe9 Prinsloo: Reklame ko\xf6rdineerder | Professionele boekwurm | Foodie | Vriendin \xa0 Lidia en Helen\xe9 gesels oor bevoorregting, die kompleksiteit en die verskeie weergawes daarvan. Hulle vat \u2018n deep dive in die onbekende en embrace die messiness van wat hulle dink dit beteken om goeie mense te (begin) probeer wees.\xa0 \xa0 Baie van ons probleme gebeur omdat ons nie die kuns verstaan van wat dit beteken om goeie mense te wees nie.\xa0 - Helen\xe9 Prinsloo