Est\xe9 Rab\xe9: Kunstenaar | Entrepreneur | Gesondheidsaktivis
\xa0
Ek is so opgewonde oor hierdie episode met die lieflike Est\xe9 Rab\xe9, wie ek bevoorreg genoeg is om \u2018n baie goeie vriendin te noem. Wat \u2018n ongelooflike voorreg was dit nie om met Est\xe9 te gesels nie. We took a real deep dive from the beginning. Ons gesprek was oop, eerlik en vulnerable.
\xa0
Ek en Est\xe9 het gesels oor witheid, die Afrikaner kultuur, gesondheid en soveel meer.
\xa0
Kom vat \u2018n deep dive saam met ons! \xa0\xa0