Episode 12 | Gielie Hoffmann

Published: Nov. 9, 2020, 12:24 p.m.

Gielie Hoffmann: Spreker | Skrywer | Coach | Fasiliteerder

\xa0

Ek en Gielie gesels oor wat diversiteit en inklusiwiteit vir ons beteken, oor die impak van ons geskiedenis op ons hede, oor die fasilitering van moeilike gesprekke en soveel meer.

\xa0

Gielie doen betekenisvolle selfaktualisering werk. Hy het \u2018n hart vir versoening in Suid-Afrika en streef werklik daarna om deel te wees van die oplossing en die bou aan \u2018n beter toekoms.

\xa0

\u201cOns het vermensliking nodig\u201d

- Gielie Hoffmann