Onderhoud met Nadine Blom op PEFM

Published: July 26, 2018, 12:14 p.m.

Nadine Blom het met PEFM gesels oor haar nuwe boek, Ankers vir vandag.\n\nNadine Blom het al die swart kant van die lewe gesien. Sy weet hoe om vas te klou aan haar geloof as dinge rondom haar uitmekaarval. In hierdie boek wys Nadine dat almal ankers nodig het, iets wat hulle vashou aan God om te keer dat hulle lewensbootjie op die rotse loop. Nadine wys die ankers waaraan ons moet vashou vir ons uit \u2013 maar wys ook watter goed wat ons vashou ons moet laat los.\n\nNou beskikbaar!\nAnkers vir vandag deur Nadine Blom\nISBN: 9780796320773\nPrys: R150,00 (Onderhewig aan verandering)