Wat gebeur as \u2019n skrywer (Debbie Loots) en \u2019n sielkundige (Abraham le Roux) op \u2019n bank sit en gesels oor haar karakters se issues? Luister hier na \u2019n gesprek oor Die boek van gelukkige eindes.\n\nBestel Die boek van gelukkige eindes deur Debbie Loots by jou naaste boekwinkel of aanlyn (ISBN 9780795802034, R265).