Ons het onlangs Johannes de Villiers se nuwe boek Blydskap: Mindfulness-wenke vir 'n vreugdevolle lewe by Exclusive Books in Stellenbosch bekend gestel. Al was daar geen elektrisiteit nie (dankie, Eskom!) het almal vol nuwe woema daar weggegaan!\nBestel Blydskap deur Johannes de Villiers by jou naaste boekwinkel of aanlyn.