Helder Drome - Lucid Dreams.

Published: Feb. 21, 2022, 4 p.m.

b"

Episode 5.  

\\n

Welkom by Episode 5 van Donker Donderdae!   

\\n

Vandag het ons die Co-Host van Donker Donderdae, Pieter wat ons join in die gesprek van Lucid Drome.   

\\n

Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.  

\\n

Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil h\\xea ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.

"