Episode 9 x Ett Venter x Ett Se Travels Na Iceland, Tokyo En Hoe Fotografie Sy Lewe Verander Het

Published: July 21, 2020, 4 p.m.

b'

As jy enige belangstelling in fotografie het, gaan jy baie kan leer met hierdie episode.   

\\n

Nog voor fotografie enigsens \'n verskyning in sy lewe gemaak het, het hy Custom PC\'s gebou. Ett praat oor hoe sy passie vir fotografie begin het en hy brei uit oor sy favourite plekke waar hy al getravel het.   

\\n

Sit terug, maak \'n koppie koffie, gooi vir jou \'n whiskey of brannewyn en geniet hierdie Episode.

\\n

Ett se socials:

\\n

Instagram : https://www.instagram.com/ettventer/?hl=en  +  https://www.instagram.com/ettventerweddings/?hl=en

\\n

Website : http://www.ettventer.com

'