Episode 7 x Percy Ekron x My Pa Se Bouncer Dae By Jacqueline's, Die Hospitaal Se Gordyne Wat Aan Die Brand Gesteek Is En Die 20Kg Omo Sak In Fonteine Sirkel.

Published: July 7, 2020, 5:53 p.m.

b'

Op Vadersdag het ek my Pa gevra of hy vir ons van sy stories kan vertel van sy kinder dae tot in met waar hy \\u2019n Bouncer was by die \\u201cHotste\\u201d Club in Pretoria, Jacqueline\\u2019s.   Hy begin by sy kinder jare en vertel vir ons waar hy en \\u2019n vriend van hom in \\u2019n blik skottel geklim het en by die rivier in Namibi\\xeb af gegaan het (hulle was net 4-5 jaar oud). Daar was ook \\u2019n insident waar my Pa die Hospitaal se gordyne aan die brand gesteek het.  In Gr.9 het hy al eerste span rugby gespeel by Ho\\xebrskool Langenhoven en het sy tiener jare in die stad deur gebring. Dit is waar die bouncer jare van my Pa gebore was en waar hulle \\u2019n 20kg OMO sak in die fonteine sirkel gegooi het.   Hy het vir 2 weke saam met die Reggae sanger \\u201cShaggy\\u201d getoer toe hy in Suid-Afrika was en hy het een van sy beste vriende, Henk Opperman aka \\u201cDOZI\\u201d by Jacqueline\\u2019s ontmoet.

'