Episode 50 x Movember-Ghost Pepper-GTA6 x Wie Het Regtig Die Beste Snor In Die Wereld, KFC Se Ghost Pepper Challenge, Movember En GTA6.

Published: Nov. 24, 2023, 9:30 a.m.

b'

Episode 50.\\n\\nIn hierdie Episode chat ons oor die amazing doel van Movember en hoe jy daar kan wees vir jou vriende, ons rate ook so paar celebs se snorre en vir een of ander rede wil Scott weet hoe sny ander mense hulle balhare! Donovan rant \'n bietjie oor sy bure en dan het ons ook KFC se Ghost Pepper challenge aangpak. Al hierdie en meer op Episode 50\\n\\nWeereens dankie aan elkeen van julle wat tot dusv\\xear support het! Of dit nou \'n subscribe was, \'n like, \'n luister of \'n kyk op Youtube, ons waardeer elkeen van julle!\\n\\nLuister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast op alle podcasting platforms!\\n\\nRETRO COLLECT ZA : https://www.instagram.com/retrocollectza/\\n\\nREAL ONES: https://www.youtube.com/@REALONESwithjonbernthal

'