Episode 47 x Scott Konig x . Ons Nuwe Co-Host, Die Rugby World Cup Finals En Fury Vs Ngannou.

Published: Oct. 30, 2023, 4:08 a.m.

b"

Episode 47.\\nWelkom by vandag se podcast episode saam met ons nuwe Co-Host Scott K\\xf6nig! \\n\\nIn hierdie Episode deel ons die stres wat elke Suid-Afrikaner gehad het tydens die World Cup Finals tussen die Bokke en New Zealand. What a game was dit net nie!\\n\\nOns gesels oor hoe my en Scott se paaie weer gekruis het by 'n troue en nou is hy die Co-Host op FKNMAN en dan natuurlik praat ons oor die Tyson Fury en Francis Ngannou fight wat ook die naweek was.Die w\\xeareld het ook 'n legende "Matthew Perry" verloor en ek is seker hy was baie mense se Favourite gewees in Friends. Rus in Vrede ou Chandler, dankie vir al die lag en entertainment deur die jare!\\n\\nLuister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast op alle podcasting platforms!\\n\\nFRLSS ENERY DRINK : https://www.welivefearless.co.za

"