Episode 46 x SD Pypers x Boks As 'N Sport, Dricus Du Plessis VS Robert Whittaker & Load Shedding In Suid-Afrika.

Published: May 13, 2023, noon

b"

Episode 46.\\nWelkom by vandag se podcast episode saam met SD Pypers, waar ons bietjie gesels oor travel, sport, CIT en die uitdagings wat ons almal in Suid-Afrika het. In hierdie episode ontrafel ons 'n wye verskeidenheid onderwerpe, insluitend die hoogs verwagte UFC fight tussen Dricus Du Plessis en Robert Whittaker.\\n\\nMaar ons hou nie daar op nie; ons ons gesels ook oor die sport van boks en hoe SD sy belangstelling in boks gevind het, sy heel eerste experience by CIT performance institute en dan sommer so paar random dinge. \\n\\nLaastens gesels ons oor iets wat baie naby aan almal in Suid Afrika se harte l\\xea - beurtkrag. Ons noem vinnig watter implikasies kragonderbrekings het vir besighede asook die alledaagse lewe.\\n\\nLuister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast op alle podcasting platforms!

"