Episode 45 x Vernon Mclean x Tiktok Fame, Hoe Om Met Haters Te Deel En Potch Avonture.

Published: May 5, 2023, 1:07 p.m.

b"

Episode 45.

\\n

Op hierdie Episode van die FKNMAN podcast gesels ek met Vernon Mclean, meer bekend as \\u201cGevoelens\\u201d, 'n bekende Suid-Afrikaanse TikToker. Ons gesels oor sy tyd in Potch saam met sy vriende, die negatiewe kommentaar wat die Facebook tannies en ooms op TikTok los, hoe hy op TikTok begin het, en ook oor mense wat te bang is om hom te vra om foto's te neem.\\n\\nVernon s\\xea sy s\\xea oor wat hy van Potch dink en die lekker tye wat saam met sy vriende al daar gehad het.\\nOns bespreek ook die negatiewe kommentaar wat hy soms op sy TikTok-video's ontvang en hoe dit \\u2019n mens be\\xefnvloed. Vernon deel sy persoonlike ervaringe oor hoe hy met hierdie tipe kritiek deel en hoe hy probeer om positief te bly en nie homself daaraan te probeer steur nie.\\n\\nVernon vertel ook hoe hy op TikTok begin het en wat hom ge\\xefnspireer het om sy content met die w\\xeareld te deel. Hy gee waardevolle insig en advies vir diegene wat dalk oorweeg om 'n sosiale media-influenser te word.\\n\\nOns gesels ook oor die mense wat te bang is om hom te vra om foto's te neem en hoe dit hom soms in 'n ongemaklike situasie plaas.\\n\\nLuister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast om Vernon se lewensstorie en sy sukses op TikTok te verstaan.

"