Episode 44 x Hanro Enslin x Agter Die Skerms Van 'N Fighter Se Lewe, Die Prep Vir Fight Camp En Gebreekte Neuse.

Published: June 17, 2022, 3:30 p.m.

b"

Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod 

\\n

Episode 44.   

\\n

Ons gesels vandag met Hanro Enslin (Pro EFC fighter) en ons praat so bietjie oor die lewe van 'n fighter, wat in Fight Camp aan gaan en hoe dit is voor 'n Kompetisie. 

\\n

Hanro is ook 'n coach by CIT Boxing en die gym waar hy oefen is die bekende CIT Permormance Institute.  

\\n

Verder gesels ons oor die volgende BoxOp en dan so bietjie oor die beserings wat hy al opgedoen het. Wat 'n cool bra om op die podcast te h\\xea.  

\\n

Geniet hom.  

"