Episode 43 x Daniel Nel x Die Eerste Brandy Wat In 1880 Gemaak Is By Boplaas, Bourbon Barrels En Die Proses Van Whiskey Maak.

Published: May 28, 2022, 7 a.m.

b'

Thank you to our sponsors: 

\\n

Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod 

\\n

Episode 43.  

\\n

Welkom by die eerste Episode in die nuwe studio.   

\\n

Ons gesels vandag met Daniel Nel (Seun van Carel Nel) van Boplaas Whiskey. Daniel is die distiller van Whiskey, Brandy en Gin op die Familie se plaas en ek kan eerlik waar s\\xea hulle Wyn, Whiksey en Brandy is uit die boonste rakke! (Ek het nou nog nie die Gin geproe nie, maar ek is seker dit is ook uit die boonste rakke)  

\\n

Daniel het so bietjie oor die geskiedenis van die Plaas met ons gedeel asook die proses van die maak van Whiskey en hoe hy dit voltyds begin doen het.   

\\n

Verder het ons \'n lekker Boplaas 6 Year Single Grain Whisky (Tawny Port Cask finish) en \'n Boplaas 8 Year old Virgin Oak finish geproe  en hy het verduidelik van die verskillende flavours wat deurkom by elkeen van hulle.  

\\n

Ons het dan ook gesels oor \'n paar goeie podcasts daar buite en dan net so bietjie oor die lewe.  

\\n

Geniet hom.  

\\n

Boplaas Whiskey Website :  

\\n

https://www.boplaas.co.za/product-category/distilling-range/ 

'