Episode 40 x Jarryd Haupt x Russian Standard Vodka, Die Kakste Vlug Ooit En Job Shortages In Ander Lande.

Published: Jan. 25, 2022, 4 p.m.

b'

Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod

\\n

 Episode 40.  

\\n

Ons eerste Episode vir 2022 is hier en ons het vir Jarryd Haupt (\'n ou skool vriend van my) op die podcast! Hy het vir ons \'n lekker bottel Russian Standard Vodka gebring van Ukraine af en soos julle sal sien was ons altwee verbaas hoe lekker dit is.   

\\n

Jarryd is \'n Advanced Life Support Paramedic en het al in \'n hele paar lande gewerk. Hy deel so paar moerse interessante stories met ons.  

\\n

Kry vir jou \'n lekker bier/whiskey (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!  

\\n

Geniet hom.   

\\n

My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron\\u200b (gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op \'n maandelikse of jaarlikse subscription!)  

\\n

Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za\\u200b

\\n

My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...\\u200b

\\n

My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...\\u200b

\\n

Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.

'