Episode 38 x Drikus Nieman x Die Designing & Illustration Wereld, Gaming En Die FKN Covid Restrictions.

Published: Nov. 30, 2021, 3 p.m.

b'

Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod 

\\n

Episode 38.

\\n

Drikus Nieman is \'n Graphic Designer en Illustrator wat FKN insane is en hy het ons Logo vir FKNMAN design. 

\\n

Ons begin die podcast met \'n lekker Monkey Shoulder Blended Malt Scotch Whiskey en dan dive ons in en raak bietjie nostalgies oor die TV games wat ons gespeel het toe ons klein was en hoe insane die tegnologie geraak het, veral met die Playstation 5 wat nou uit is.   

\\n

Verder praat ons oor sy beroep wat Graphic Designing/UI (User Interface) En UX (User Experience) is en dan praat ons oor whiskey, Dragon Ball Z en die Covid restrictions.   

\\n

Kry vir jou \'n lekker bier/whiskey (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!  

\\n

Geniet hom.  

\\n

Drikus Nieman 

\\n

Instagram: https://www.instagram.com/3nieman/ 

\\n

OpenSea (AS JY DIE NFT WIL KOOP) 

\\n

Meta_Bug Link : https://opensea.io/assets/0x495f947276749ce646f68ac8c248420045cb7b5e/28363303196934714033865190939221262142351904721773068688963679194057063530497  

\\n

My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron
\\n(gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op \'n maandelikse of jaarlikse subscription!)  

\\n

Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za
\\n

\\n

My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...
\\n

\\n

My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...
\\n

\\n

Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.

'