Episode 36 x Quentin Binneman x Die Doel Van 'N Finansiele Adviseur, Lewensversekering En Wat Los Jy Regtig Agter Vir Jou Familie?

Published: Nov. 26, 2021, 3 p.m.

b'

Episode 36.

\\n

Thank you to our sponsors:

\\n

Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod

\\n

Quentin is \'n Finansi\\xeble adviseur by EQ-FIN wat \'n affiliate van Libirty is en ons praat vandag oor hoe belangrik dit is om \'n Finansi\\xeble Adviseur in jou lewe te h\\xea.   

\\n

Te veel mense voel dat dit nie nodig is om lewensversekring te h\\xea nie, maar die vraag is, wat los jy agter vir jou vrou en kinders eendag?   

\\n

Ons praat dan ook oor hoe belangrik dit is om nuwe dinge te leer sodat jou brein oefeninge kry of dit nou boeke is wat jy lees, \'n nuwe taal wat jy leer of net \'n podcast luister.   

\\n

FUN FACT - Quentin kan \'n hele paar instrumente speel, en hy het homself Frans, Latyns en gebare taal geleer.    

\\n

Kry vir jou \'n lekker bier/whiskey (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!  

\\n

Geniet hom.  

\\n

KONTAK VIR QUENTIN AS JY FINANSI\\xcbLE ADVIES NODIG HET. 

\\n

Quentin Binneman 

\\n

Email : quentin.binneman@liblink.co.za  

\\n

DAD HOW DO I Youtube : https://www.youtube.com/c/DadhowdoI 

\\n

Die Video waaroor ons gepraat het. Youtube : https://youtu.be/8jsUj4DqWfU

\\n

My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron(gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op \'n maandelikse of jaarlikse subscription!)

\\n

Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za

\\n

My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...

\\n

My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...

\\n

Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.

'