Episode 33 x Bryan Habana x Kleintyd Drome, World Cup Feels En Die Lewe Na Rugby.

Published: Oct. 21, 2021, 3 p.m.

b'

Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod 

\\n

Episode 33.  

\\n

Bryan is nie net \'n legendary rugby speler nie, sy sin vir humor is net so LEGENDARY! 

\\n

Ons praat oor waar sy liefde vir rugby begin het, Hoe daai heel eerste uitdraf tydens die World Cup gevoel het, Die eerste try, Die eerste Nasionale lied, Die verskillende coaching style, Sy tyd in Toulon en dan Die lewe na rugby.  Kry vir jou \'n lekker bier (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN! 

\\n

Geniet hom.  

\\n

Bryan Habana 

\\n

Instagram: https://www.instagram.com/bryanhabana_/ 

\\n

My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron
\\n(gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op \'n maandelikse of jaarlikse subscription!)  

\\n

Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za
\\n

\\n

My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...
\\n

\\n

My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...
\\n

\\n

Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.

'