Episode 3 x Donovan Ekron x Die Eerste Week Sonder Die Manne

Published: June 13, 2020, 8:49 p.m.

b'

Soos julle almal weet het die COVID-19 almal geruk, en ek praat van besighede(groot en klein) , restaurante, koffie winkels en letterlik elke liewe veld waaraan \\u2019n mens kan dink.  Ons het sopas van Los Angeles af gekom en ons plaas onself in isolasie net om seker te wees en om on geliefdes te beskerm.   

\\n

Hierdie week en volgende week gaan dit net ek wees wat in die videos verskyn, so skink vir jouself \\u2019n whiskey en geniet hierdie episode.  

\\n

Ontario Rat II Folder Coyote Brown :  https://www.amazon.com/gp/product/B00... 

\\n

Woodford Reserve:  https://www.makro.co.za/beverages-liq... 

\\n

Elijah Craig Bourbon Whiskey:  https://www.target.com/p/elijah-craig... 

\\n

Four Roses Yellow Label Bourbon Whiskey:  https://www.target.com/p/four-roses-y... 

\\n

Privada Cigar Club:  https://privadacigarclub.com

'